Home/General Books/Suid-Afrika se Vlootmagte, 1922-2012 - Wessels, Andre
Description
In hierdie publikasie word die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse vlootmagte vanaf 1922 tot 2012 op akademiese wyse geboekstaaf deurdat die ontstaan en ontwikkeling van die vlootmagte op verantwoordbare wyse beskryf en geanaliseer word.