Ryk vrou is 'n titel oor belegging vir vroue. Waarom dan 'n titel oor belegging net vir vroue skryf? Daar is 'n baie goeie rede. Die hoe van belegging - hoe om 'n aandeel te koop en te verkoop of hoe om 'n winsgewinde huureiendom te vind - is vir vroue dieselfde as vir mans.
Published Date:
01/07/2008
Publisher:
Jonathan Ball Publishers SA
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm