Ontmoet vir Zoe. Daar is baie goed waaroor sy ongelukkig kan wees: Haar stiefma Sheila is so lui dat Zoe die snolle uit haar neus moet krap. Die skoolboelie Tina Trotts maak haar lewe ondraaglik en spoeg boonop elke dag op haar kop. Ek kan jou nie vertel wat Bart se planne is nie maar daar is 'n leidraad in hierdie boek se titel...