Tobie bloos bloedrooi oor die kleinste dingetjies - en dit maak hom die skoolboelies se maklike prooi. Hoe help jy jou maat as jy self bang is die boelies kom jou by?. `n Besonderse verhaal oor waarom boelies nie snaaks is nie en hoe om jou maatjie te help wat geboelie word.