Home/General Books/Rooi Rose Versamelresepte Vir Elke Seisoen - Vicky de Beer
Save 37%
Description
Elke hoofstuk bevat resepte wat gepas is vir die seisoen maar laat jou toe om te besluit waarvoor jy lus het. Die resepte is meestal eenvoudig en sonder fieterjasies maar sonder om die essensie of smaak van 'n gereg prys te gee.