Hartman Swiegers restaurantier en topsjef word tydens die openingsaand van sy spogrestaurant Tydloos vermoor. Watter van die uitsoekgaste is verantwoordelik? Of is die moordenaar dalk een van die kombuispersoneel? ân Skreeusnaakse whodunnit â met verskeie kinkels â wat afspeel in die plaaslike restaurantbedryf.