Kom ry saam op die Teddiebeerbus galop op die rug van ân wilde perd of hou ân kussinggeveg! In Rondomtalie verskyn ân keur van 30 versies uit kinderrympie-koning Jaco Jacobs se kleuterversies pragtig deur die kunstenaar Karen Ahlschlager geillustreer.