Hierdie roman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is jong Timus en saam met hom beleef ons sy inisiasie-prosesse in 'n grootmenswereld en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom.
Published Date:
01/04/2011
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm