Pienkes du Plessis is terug met 'n nuwe bundel kortverhale. In Robbie se broer se roer en ander jagstories vertel hy stories oor alles wat met jagekspedisies gepaardgaan: vuurmaak braai kamp opslaan sleepwaens pak en onderonsies met wilde diere - en vertel by staaltjies van toentertyd. Nostalgiese stories vir om die kampvuur en vir lekker lag.
Published Date:
01/04/2016
Author:
Pienkes du Plessis
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm