Watter faktore steel jou ritme? In hierdie boek stap ons saam met liefdesmaats op die pad van die liefde en lewe. Ons reis deur die landskap van passie lyflikheid en intimiteit. Daar is vele reise wat mens onderneem â nie een meer of minder belangrik of interessant as die ander nie.