Dit is veronderstel om vir Ken en sy gesin 'n opwindende vakansie in Londen te wees maar dit ontaard in ân verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende Parker nie is wat hy voorgee nie.
Published Date:
15/05/2013
Author:
Francois Bloemhof
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm