Home/General Books/Riemvasmaak: Hartland, Harde Land - Engels, Euodia
Description
Hierdie is die verhaal van die mense van Riemvasmaak in die Noord-Kaap wat in 1973 na Namibie verskuif is sodat die Suid-Afrikaanse weermag die gebied as oefenterrein kon gebruik.