Riek en Niek gaan ân weddenskap aan. Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp ⦠e ⦠juffrou Burk te laat lag! Daar is net een probleem. Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore. Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster â niemand weet of dit regtig bestaan nie.