Die Egiptiese vrou Saleh Samir se fanatiese Moslem-familie hou haar man Ashraf gevange na hul bekering tot die Christendom. Sy is swanger met hul eerstelingseun en die familie dreig om die baba by haar af te neem maar sy ontsnap. Saleh is nog jonk in die geloof en dit word ân reis van vertroue in haar nuwe Verlosser.