Dit is die somer van 1973. Apartheid floreer en die elfjarige Marnus is besig om te leer wat menswees en manwees beteken. Agter hom le die geskiedenis van sy familie in Tanganjika. Voor hom 'n grensoorlog. Tussen geweld en geweld le die oomblik wanneer onskuld verlore raak. Voortaan sal die reuk van appels bly kleef aan alles wat Marnus aanraak.
Published Date:
01/04/2017
Publisher:
Queillerie Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 210 mm