Retoer: Pretoria - Provence is 'n bundel van die bekroonde en immergewilde skrywer se beste rubrieke sketse en essays wat nog nie voorheen in bundelformaat uitgegee is nie. Dit sluit in 'n rubriek oor seksuele teistering waarvoor sy in 2018 met 'n ATKV-Mediaveertjie vereer is.