Die veertiende uitgawe van Rekeningkundige Standaarde stel leerders bekend aan algemene rekeningkundige beginsels en die openbaarmakingsvereistes vir maatskappye se finansiele state. In hierdie omvattende en byderwetse publikasie word beginsels by wyse van vrae en oplossings geillustreer.