Die vyftiende uitgawe van Rekeningkundige Standaarde stel studente bekend aan die beginsels van die Internasionale Finansiele Verslagdoeningstandaarde. Veranderings wat deur nuwe en hersiene standaarde meegebring is is weereens in hierdie nuutste uitgawe bygewerk.