Regardt is die merkwaardige verhaal van ân man wat nooit sy passie vir die lewe en vir rolprente verloor het nie maar wat op ân swaar manier moes leer dat toewyding en gehoorsaamheid aan God die vreugde en sin bring wat hom opgewonde maak oor sy lewe.