Joubero Malherbe 'n bekende by alle musiekliefhebbers gesels op onderhoudende wyse oor bekendes in die musiekw?reld waarmee sy oor die jare heen kennis gemaak het. Die leser word 'n intieme kykie gebied op die unieke persoonlikhede van Suid-Afrikaanse en besoekende oorsese musiekkunstenaars.