Sê nou oeroue mites is glad nie mites nie en daar bestaan regtig iets soos monsters en towerkuns? Alfie is die troonopvolger maar op veertien sukkel hy nog om skool te oorleef. Terwyl ân oeroue vyand probeer om Brittanje in sy bose mag te kry besef hy dit gaan baie meer gaan verg as wat hy ooit gedink het om koning te word.