As die Recces die dag in die bos in stap slaan die luislange die aasvoels en selfs die leeus op die vlug. Wat jy kan vang kan jy eet se die manne. Recce-resepte vir kos die bos die lewe is vol tong-in-die-kies resepte en stories oor die Recces se ervarings gedurende die Grensoorlogjare en tot 1997.
Published Date:
01/10/2017
Publisher:
Jonathan Ball Publishers SA
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
200 mm x 270 mm x 15 mm