Met sy drie televisiereekse Arende I II en III het Paul C Venter van Afrikaanse televisie se grootste suksesse ooit geskryf. Die rebellie van Sloet Steenkamp is die vierde Arende-avontuur en die eerste een wat Paul C Venter spesiaal as boek geskryf het.