Hier is 60 pret-blokraaie wat wissel in moeilikheidsgraad en met leidrade wat op die koop toe leersaam is. Elke blokraaisel het 'n niefiksie-fokus sodat die lekkerte van 'n niefiksieboek met die voltooi van 'n blokraaisel vermeng word!Vir kinders vanaf 7 jaar oud.