Vir Frank 'n student in die teologie wat sy studies staak om te gaan veg is Anglo-Boereoorlog die begin van 'n innerlike stryd wat hom afspeel rondom die absurditeite en ontnugtering van die oorlog en uiteindelik kom die vraag: Wat was die werklike uitwerking van die oorlog?