Lana en haar sussie gaan blommemeisies op tannie Emma se troue wees. Lana wil graag he Rakker moet troue toe kom maar die res van haar gesin dink nie dis 'n goeie plan nie. Kan Rakker hom lank genoeg soet gedra om ook na die troue genooi te word?
Published Date:
01/10/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm