Gabriel skrik wakker in ’n vreemde stad sonder enige herinnering van hoe hy daar gekom het. Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms die VOC se ou halfwegstasie – en in die begraafplaas is ’n graf met sy naam op. Die slawemeisie Zytia probeer hom help om uit te vind wie hy is....
Published Date:
15/06/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm