Home/General Books/Purper en kaneel komyn en smarag - Hannetjie de Clerque
Description
As ek skilder voel dit asof my siel geborge is in die romantiek van middeleeuse ikone. Mistieke kleure 'n nostalgiese verlange na die misterie van die verlede die ontwykende geheime van vroue.