Die Profesie-Bybel Nuwe Testament is die volledige 2020-vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se Nuwe Testament saam met 50 artikels oor profesie - ân eerste in Afrikaans! Elke Nuwe-Testamentiese Bybelboek is vergesel van ân inleiding wat fokus op die profetiese inhoud en belang van daardie boek.