Anna is vies. Sy het net die helfte van die koninkryk by haar pa die koning gekry. Die ander helfte kry die held - soos dit met egte prinsesse gebeur. Maar om 'n egte held te vind is vir Anna glad nie so maklik nie. En kan ertjies en paddas haar regtig met die soektog help?