Prettige koekies se reeks indrukwekkende kinderkoeke word uit winkelkoekies geskep. Al die pragskeppings word gebou met welbekende koekies wat in elke supermark of kafee beskikbaar is. Die projekte konsentreer op winkelkoekies wat op 'n drie-dimensionele manier gekombineer word met plastiekversiersel.
Published Date:
01/08/2016
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 235 mm