Home/General Books/#PresiesAnders 2: Cupcakes en kupido's - Cecilia Steyn
Description
Wanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee is sy in die wolke oor die kans om tyd saam met Erwee te spandeer. Buitendien hoe moeilik kan dit wees om met ân begroting te werk? Daar is wel ân paar probleme.