Hierdie boek gee riglyne oor watter toerusting om te gebruik watter gidse en boeke beskikbaar is oor die onderwerp van voelkyk nag- en dagvoelkyk en dit verskaf ook nuttige wenke vir beginners en ervare voelkykers. Die gids het ook 'n handige lys van telefoon nommers.