Home/General Books/Praktiese Teologie as Kommunikatiewe Handelingsteorie - PIETERSE,H
Description
In hierdie boek word die wetenskaplike benadering tot die praktiese teologie binne in nuwe paradigma uiteengesit. Die handelingswetenskaplike benadeing tot die vak het in die laaste dekade groot bespreking ontlok.