Tembi gaan kuier vir haar oupa om vir hom ân tros pragtige piesangs as geskenk te gee. Maar langs die pad raak die piesangs weg en ân klomp stoute bosdiere probeer haar help om vir hom ân nuwe geskenk te kry ⦠maar die geskenk raak elke keer weg! Sal sy op die ou einde vir Oupa sy spesiale geskenk kan gee?