Die e-pos wat in hierdie boek gepubliseer word is 'n gesprek so openhartig dat dit grense afbreek en die pad oopmaak vir begrip en aanvaarding. So 'n gesprek â bedaard diepgaande vol respek en hoogs ingelig â is die teenoorgestelde van die omstandighede wat daartoe gelei het.