'n Handleiding vir seksueel-gemolesteerde vroue. My pa het die gewoonte gehad om in die nag na my bed te kom. Ek dink hy het meer ure in my bed as in my ma s'n gespandeer. Ek het my ouers aanhou vertel van die donker man wat snags na my kamer toe kom.