n Byderwetse bloemlesing gedigte van 1960 tot 1995 wat ook streektaal-Afrikaans en randpoesie dek soos gay feministiese en struggle-gedigte - 'n wye verskeidenheid uiteenlopende poskaarte wat die ontwikkeling in die Afrikaanse poesie weerspieel. Talle digters en gedigte word hier vir die eerste keer in 'n bundel opgeneem.