Al vyf van die gewilde Nederlandse Polleke-boeke is nou saam in een band in Afrikaans beskikbaar! Polleke het 'n kerel Mimoen. Maar sy geloof en sy kultuur maak hulle vriendskap byna onmoontlik. Polleke se pa Spiek loop rond en gebruik dwelms. En Polleke se onderwyser is skielik haar ma se nuwe vriend - hulle praat glad van trou.