Plundering Ontbloot is ân spanningsroman oor die staatskaping wat die meeste Suid-Afrikaners so die harnas ingejaag het. Die verhaal gee ân feitelike weergawe van die slim wyse waarop die intelligensie verkry word om die plunderaars aan die pen te laat ry.