Henry kan sy geluk nie glo toe 'n vreemde meisie op 'n dag hul deurklokkie lui nie. Sy is baie mooi - met lang vlegsels oulike sproete en blou oe. En nog belangriker - sy bied aan om hulle swembad skoon te maak. Dit beteken Henry hoef nie meer die aaklige werk te doen nie!