Plekkie in die son dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop is melaats verklaar ⦠Die oordeel dryf haar uit haar huis haar droomhuwelik met Otto haar baba â tot in Genadendal inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde die vuurproef deurstaan?