Kan 'n mens regtig goeie verhoudings he? Selfs met taxibestuurders politici misdadigers en jou vyande? En met jou man of vrou of kinders? In hierdie boek se Riekert Botha hard en duidelik Ja! Min van ons beskik oor die regte kennis om vanself sinvolle verhoudings te kweek en te handhaaf.