Riekert Botha: Na die verstommende ontvangs van die eerste Pleisters vir die Siel het ek 'n wonderlike kykie in 'n deel van God se hart gekry. Ek kon vir 'n oomblik sien wat God elke dag sien: die honger en dors wat daar is in mense se hart na die waarheid en na lewe. Dit was vir my 'n enorme bemoediging en aansporing.