Al gaan dit broekskeur kan jy nog lekker leef. Volg hierdie platsakwenke en span dit saam met jou verbeelding 'n bietjie toneelspel 'n paar kamoefleerkunsies hope logika en 'n blakend gesonde humorsin in. Skep uithalermaaltye vir jou gesin en gaste op 'n beperkte begroting.