'n Seleksie van poesie uit Suid-Afrika en Europa wat aan die Anglo-Boereoorlog gewy is. Die gedigte is so gerangskik dat hulle rofweg die verloop van die oorlog volg vanaf die begin in 1899 tot aan die einde van die stryd in Mei 1902.
Published Date:
01/12/2001
Publisher:
Protea Boekhuis
Dimensions:
159 mm x 239 mm x 15 mm
Language:
Afrikaans;Dutch; Flemish;English