In die gewilde radioprogram Pitkos op RSG gesels Dr ST Potgieter oor interessante en lewensverrykende aspekte vir enige mens. Hier saamgevat is die keur van sy gesprekke. Hierdie boek bring aan jou wysheid en antwoorde op jou pad. Bowenal sal dit jou inspireer perspektief en vreugde vir jou lewe gee.