Op Oujaarsaand 2011 ontaard 'n lekker familiebraai in 'n skokkende nagmerrie toe 'n bottel vuuraanstekergel in 'n pa se hande ontplof en op sy dogtertjie beland. Met 80% brandwonde gee dokters vir die 2½-jarige Pippie Kruger net 'n 10% kans op oorlewing.