Bertie Cloete se herinneringe aan sy dae as dienspligtige van die Suid-Afrikaanse Weermag op die Suidwes (Namibie) grens en die ongelooflike sameloop van omstandighede wat sy pad 'n kwarteeu later laat kruis het met die Swapo seuntjie wat sy makker se lewe probeer red het.