Hierdie reeks van vier historiese boeke deur P.J. van der Merwe oor die trekgeskiedenis van die Afrikaners herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDF-formaat as 'n stel of individueel.